Pouslike bul

Die bul van pous Urbanus VIII, 1637, wat met 'n bulla van lood verseël is.

'n Pouslike bul is 'n soort openbare dekreet of besluit wat deur 'n pous van die Katolieke Kerk uitgevaardig word. Dit is genoem na die seël van lood (bulla) wat tradisioneel gebruik is om dit te verseël.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy